Bible App logo
Search Icon

MIGA 3:11

MIGA 3:11 NLV

Julle leiers lewer uitsprake vir omkoopgeld. Julle priesters onderrig mense teen vergoeding. Julle profete voorspel teen betaling. Tog verwag hulle dat die Here hulle sal help. Hulle sê: “Die Here is by ons, geen kwaad sal ons tref nie.”

Free Reading Plans and Devotionals related to MIGA 3:11