YouVersion Logo
Search Icon

MATTEUS 7:13-14

MATTEUS 7:13-14 NLV

“Gaan die koninkryk deur die nou poort binne. Want wyd is die poort, en breed is die pad wat na ondergang lei, en daar is massas mense wat daar ingaan. Hoe nou is die poort, en hoe smal is die pad na die lewe nie! Min is die mense wat dit kry!”

Verse Image for MATTEUS 7:13-14

MATTEUS 7:13-14 - “Gaan die koninkryk deur die nou poort binne. Want wyd is die poort, en breed is die pad wat na ondergang lei, en daar is massas mense wat daar ingaan. Hoe nou is die poort, en hoe smal is die pad na die lewe nie! Min is die mense wat dit kry!”

Free Reading Plans and Devotionals related to MATTEUS 7:13-14