MATTEUS 21:42
MATTEUS 21:42 NLV
Jesus sê toe vir hulle: “Julle het tog seker al in die Skrif die volgende gelees: ‘Juis daardie klip wat die bouers afgekeur het, het die hoekklip van die gebou geword. Dit is die Here wat dit gedoen het en dit is vir ons wonderlik!’





