YouVersion Logo
Search Icon

LUKAS 22:41-42

LUKAS 22:41-42 NLV

Jesus het Hom toe van hulle afgesonder, ongeveer ’n klipgooi ver. Daar het Hy gekniel en gebid: “Vader, as U wil, neem hierdie beker van My af weg. Laat nogtans nie my wil nie, maar u wil geld!”

Verse Image for LUKAS 22:41-42

LUKAS 22:41-42 - Jesus het Hom toe van hulle afgesonder, ongeveer ’n klipgooi ver. Daar het Hy gekniel en gebid: “Vader, as U wil, neem hierdie beker van My af weg. Laat nogtans nie my wil nie, maar u wil geld!”

Free Reading Plans and Devotionals related to LUKAS 22:41-42