LEVITIKUS 19:3
LEVITIKUS 19:3 NLV
Elkeen van julle moet respek hê vir julle ma en pa. Julle moet ook my Sabbatdae van rus nakom, want Ek, die Here, is julle God.