Bible App logo
Search Icon

JOSUA 5:13

JOSUA 5:13 NLV

Josua was in die omgewing van Jerigo toe hy skielik ’n man voor hom sien staan met ’n swaard in sy hand. Josua het na hom toe gegaan en vir hom gevra: “Is jy ons vriend of ons vyand?”

Free Reading Plans and Devotionals related to JOSUA 5:13