Bible App logo
Search Icon

RIGTERS 13:8

RIGTERS 13:8 NLV

Manoag het toe tot die Here gebid: “Here, laat asseblief tog die man van God wat U na ons gestuur het, weer na ons toe kom. Laat hy vir ons meer kom sê oor wat ons moet doen met die kind wat gebore gaan word.”