Ek seën ook die uitlanders wat hulle aan die HERE wy en Hom dien en liefhet en die Sabbatdae onderhou en lewe volgens my verbond. Ook húlle bring Ek na my heilige berg en gee hulle vreugde in my huis van gebed. Hulle brandoffers en ander offers sal Ek aanvaar, want my tempel sal ’n huis van gebed genoem word vir al die nasies.”
Read JESAJA 56
Share
Compare All Versions: JESAJA 56:6-7
Save verses, read offline, watch teaching clips, and more!
YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy
Home
Bible
Plans
Videos