YouVersion Logo
Search Icon

JESAJA 55:8-9

JESAJA 55:8-9 NLV

“My gedagtes is anders as julle s’n, en julle paaie is nie my paaie nie,” sê die HERE. “Want soos die hemel hoër is as die aarde, so is wat Ek doen, hoër as wat julle doen, en my gedagtes hoër as julle gedagtes.

Verse Image for JESAJA 55:8-9

JESAJA 55:8-9 - “My gedagtes is anders
as julle s’n,
en julle paaie is nie my paaie nie,”
sê die HERE.
“Want soos die hemel
hoër is as die aarde,
so is wat Ek doen,
hoër as wat julle doen,
en my gedagtes
hoër as julle gedagtes.