Bible App logo
Search Icon

JESAJA 52:12

JESAJA 52:12 NLV

Julle sal nie haastig padgee nie. Julle sal nie hardloop soos vlugtelinge nie. Die Here sal voor julle uittrek en die God van Israel sal julle van agter beskerm.