HEBREËRS 8:11
HEBREËRS 8:11 NLV
En hulle sal nie nodig hê om elkeen sy medeburger te onderrig en vir sy broer te sê: ‘Jy moet die Here leer ken’ nie. Want elkeen van hulle, van die kleinste tot die grootste, sal My ken.