GENESIS 32:18
GENESIS 32:18 NLV
Dan moet julle antwoord: ‘Dit behoort aan u dienaar Jakob. Dit is ’n geskenk vir sy meester Esau! Hy kom direk agter ons aan.’”