GENESIS 27:22
GENESIS 27:22 NLV
Jakob het nader aan sy pa gaan staan. Isak voel toe aan hom en sê: “Die stem klink soos Jakob s’n, maar die hande is dié van Esau.”