Hulle skree vir Lot: “Waar is die mans wat die nag by jou deurbring? Bring hulle uit sodat ons seksueel met hulle kan verkeer!” Lot het uitgegaan, die deur agter hom toegemaak en met hulle gepraat. “Asseblief, my broers,” het hy gesoebat, “moenie so ’n bose ding doen nie.
Share
Read GENESIS 19
Save verses, read offline, watch teaching clips, and more!
YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy
Home
Bible
Plans
Videos