GENESIS 14:18
GENESIS 14:18 NLV
Melgisedek, die koning van Salem, het vir hom brood en wyn gebring. Hy was ook ’n priester van God die Allerhoogste.