YouVersion Logo
Search Icon

EFESIËRS 6:14-15

EFESIËRS 6:14-15 NLV

Staan dus vas deur waarheid as ’n gordel om julle heupe te dra en trek God se vryspraak as borsharnas aan. Trek die bereidheid om die Goeie Nuus van vrede te verkondig aan soos skoene aan julle voete.

Verse Image for EFESIËRS 6:14-15

EFESIËRS 6:14-15 - Staan dus vas deur waarheid as ’n gordel om julle heupe te dra en trek God se vryspraak as borsharnas aan. Trek die bereidheid om die Goeie Nuus van vrede te verkondig aan soos skoene aan julle voete.