YouVersion Logo
Search Icon

PREDIKER 4:9-12

PREDIKER 4:9-12 NLV

Twee is beter as een. Saam bereik hulle meer in hulle werk. As een mens val, kan sy vriend hom ophelp. Maar as een val wat alleen is, is daar niemand om hom op te help nie. As twee langs mekaar slaap, word hulle warm. Maar hoe kan een wat alleen is, warm word? Iemand kan die een aanval, maar die twee kan weerstand bied. ’n Driedubbele tou breek nie maklik nie.

Verse Images for PREDIKER 4:9-12

PREDIKER 4:9-12 - Twee is beter as een.
Saam bereik hulle meer
in hulle werk.
As een mens val,
kan sy vriend hom ophelp.
Maar as een val wat alleen is,
is daar niemand om hom
op te help nie.
As twee langs mekaar slaap,
word hulle warm.
Maar hoe kan een wat alleen is,
warm word?
Iemand kan die een aanval,
maar die twee kan weerstand bied.
’n Driedubbele tou
breek nie maklik nie.PREDIKER 4:9-12 - Twee is beter as een.
Saam bereik hulle meer
in hulle werk.
As een mens val,
kan sy vriend hom ophelp.
Maar as een val wat alleen is,
is daar niemand om hom
op te help nie.
As twee langs mekaar slaap,
word hulle warm.
Maar hoe kan een wat alleen is,
warm word?
Iemand kan die een aanval,
maar die twee kan weerstand bied.
’n Driedubbele tou
breek nie maklik nie.PREDIKER 4:9-12 - Twee is beter as een.
Saam bereik hulle meer
in hulle werk.
As een mens val,
kan sy vriend hom ophelp.
Maar as een val wat alleen is,
is daar niemand om hom
op te help nie.
As twee langs mekaar slaap,
word hulle warm.
Maar hoe kan een wat alleen is,
warm word?
Iemand kan die een aanval,
maar die twee kan weerstand bied.
’n Driedubbele tou
breek nie maklik nie.

Free Reading Plans and Devotionals related to PREDIKER 4:9-12