YouVersion Logo
Search Icon

KOLOSSENSE 1:16-17

KOLOSSENSE 1:16-17 NLV

omdat God alles deur Hom geskep het. Ja, alles in die hemel en op die aarde – die dinge wat gesien kan word en die dinge wat nie gesien kan word nie, of dit nou konings of heersers, regeerders of maghebbers is – álle dinge is deur Hom en vir Hom geskep. Hý was daar vóór alles, en in Hom word alles saamgebind.

Verse Images for KOLOSSENSE 1:16-17

KOLOSSENSE 1:16-17 - omdat God alles
deur Hom geskep het.
Ja, alles in die hemel
en op die aarde –
die dinge wat gesien kan word
en die dinge wat nie gesien
kan word nie,
of dit nou konings
of heersers, regeerders
of maghebbers is –
álle dinge is deur Hom
en vir Hom geskep.
Hý was daar vóór alles,
en in Hom word alles
saamgebind.KOLOSSENSE 1:16-17 - omdat God alles
deur Hom geskep het.
Ja, alles in die hemel
en op die aarde –
die dinge wat gesien kan word
en die dinge wat nie gesien
kan word nie,
of dit nou konings
of heersers, regeerders
of maghebbers is –
álle dinge is deur Hom
en vir Hom geskep.
Hý was daar vóór alles,
en in Hom word alles
saamgebind.