AMOS 5:5-6
AMOS 5:5-6 NLV
Moenie afgode raadpleeg in Bet-El nie. Moet ook nie na Gilgal gaan of na Berseba toe nie. Die mense van Gilgal sal in ballingskap gaan. Niks sal oorbly van die mense van Bet-El nie.” Kom terug na die HERE toe en leef! As julle dit nie doen nie, sal Hy soos vuur deur die nageslag van Josef trek. Die vlamme sal Bet-El verteer sonder dat iemand dit blus.





