YouVersion Logo
Search Icon

HANDELINGE 6:3-4

HANDELINGE 6:3-4 NLV

Medegelowiges, kies sewe mans onder julle wat daarvoor bekend is dat hulle vol van die Heilige Gees is en wysheid het. Ons sal hulle dan vir hierdie bediening aanstel. Óns sal dan al ons tyd bestee aan gebed en die bediening van die woord.”

Free Reading Plans and Devotionals related to HANDELINGE 6:3-4