YouVersion Logo
Search Icon

HANDELINGE 17:26-27

HANDELINGE 17:26-27 NLV

Uit een mens het Hy elke nasie van die mensdom gemaak, om oor die hele aarde te woon. Hy het die tye van hulle bestaan bepaal, en die grense van hulle blyplek. “God se doel met die nasies was om Hom te soek, al sou hulle ook moes rondtas om Hom te vind. Nie dat Hy ver van enigeen van ons af is nie.

Free Reading Plans and Devotionals related to HANDELINGE 17:26-27