YouVersion Logo
Search Icon

2 SAMUEL 24:25

2 SAMUEL 24:25 NLV

Dawid het daar ’n altaar opgerig tot eer van die HERE en brandoffers en maaltydoffers gebring. Daarna het die HERE die gebede vir die land verhoor, en die plaag in Israel het opgehou.

Free Reading Plans and Devotionals related to 2 SAMUEL 24:25