YouVersion Logo
Search Icon

1 KONINGS 3:7

1 KONINGS 3:7 NLV

O HERE my God, U het my koning gemaak in die plek van my pa, Dawid. Maar ek is soos ’n klein seuntjie wat nog nie weet hoe om op te tree nie.