1 KORINTIËRS 8:13
1 KORINTIËRS 8:13 NLV
Daarom – as iets wat ek eet ’n ander gelowige laat struikel, sal ek nooit weer vleis eet nie. Ek wil nie aandadig wees aan die val van ’n medegelowige nie.