Kom ons praat nou oor vleis wat aan afgode geoffer is – ’n saak waaroor julle ook navraag gedoen het. Ons weet julle sê: “Ons het almal kennis oor hoe ons moet optree.” Kennis laat ’n mens belangrik voel; die liefde, daarenteen, bou ’n gemeente op. As jy dink jy weet alles, het jy nog nie die ware kennis nie.
Read 1 KORINTIËRS 8
Listen to 1 KORINTIËRS 8
Share
Compare All Versions: 1 KORINTIËRS 8:1-2
Save verses, read offline, watch teaching clips, and more!
YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy
Home
Bible
Plans
Videos