YouVersion Logo
Search Icon

1 KORINTIËRS 12:4-6

1 KORINTIËRS 12:4-6 NLV

Daar is ’n hele verskeidenheid geestelike gawes, en tog kom hulle van dieselfde Gees. En daar is ’n hele verskeidenheid bedienings, maar ons dien dieselfde Here. Daar is talle aktiwiteite in die gemeente, maar dit is dieselfde God wat al hierdie dinge kragtig in ons almal aktiveer.

Free Reading Plans and Devotionals related to 1 KORINTIËRS 12:4-6