1
PSALMS 78:7
Afrikaans 1983
AFR83
So sal hulle dan op God vertrou en nie vergeet wat Hy gedoen het nie, maar gehoorsaam wees aan wat Hy beveel het
Compare
Explore PSALMS 78:7
2
PSALMS 78:4
sal ons vir ons kinders nie verswyg nie. Ons sal aan die volgende geslag vertel van die roemryke dade van die Here en van sy mag, van die wonderdade wat Hy gedoen het.
Explore PSALMS 78:4
3
PSALMS 78:6
sodat die volgende geslag dit kan weet en die kinders wat nog gebore sal word, dit weer aan húlle kinders kan vertel.
Explore PSALMS 78:6
Home
Bible
Plans
Videos