1
SPREUKE 5:21
Afrikaans 1983
'n Mens se lewe lê oop voor die Here, elke tree wat jy gee, sien Hy.
Compare
Explore SPREUKE 5:21
2
SPREUKE 5:15
Jy het tog self 'n vrou, jy het tog self 'n put met water: drink die strome uit jou eie fontein.
Explore SPREUKE 5:15
3
SPREUKE 5:22
Die oortreding van die goddelose agterhaal hom, hy draai hom vas in sy sonde.
Explore SPREUKE 5:22
4
SPREUKE 5:3-4
Die slegte vrou se lippe drup van die heuning, haar tong is gladder as olie, maar agterna is alles so bitter soos wildeals; sy is so gevaarlik soos die skerpste swaard.
Explore SPREUKE 5:3-4
YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy
Home
Bible
Plans
Videos