1
JOSUA 5:15
Afrikaans 1983
AFR83
Toe sê die leëraanvoerder van die Here vir Josua: “Trek jou skoene uit, want die plek waarop jy staan, is 'n gewyde plek.” Josua het dit gedoen.
Compare
Explore JOSUA 5:15
2
JOSUA 5:14
“Nee,” sê die man, “ek is die aanvoerder van die leër van die Here. Daarom is ek hier.” Josua het diep gebuig en vir die man gesê: “Wat wil u aan my, u dienaar, sê?”
Explore JOSUA 5:14
3
JOSUA 5:13
Josua was naby Jerigo. Toe hy sien, staan daar 'n man voor hom met 'n ontblote swaard in die hand. Josua het na hom toe gegaan en hom gevra: “Is u aan ons kant of aan ons vyande s'n?”
Explore JOSUA 5:13
Home
Bible
Plans
Videos