1
JOËL 3:10
Afrikaans 1983
Maak swaarde van julle ploegskare, en spiese van julle snoeiskêre. Selfs die swakke moet sê: ‘Ek is 'n dapper soldaat!’
Compare
Explore JOËL 3:10
2
JOËL 3:15-16
Die son en die maan sal donker word, die sterre sal nie meer skyn nie. Die Here sal uit Sion brul, Hy sal sy stem uit Jerusalem laat hoor, en hemel en aarde sal bewe. Die Here is 'n toevlug vir sy volk, 'n veilige vesting vir die Israeliete.
Explore JOËL 3:15-16
YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy
Home
Bible
Plans
Videos