1
JOB 25:2
Afrikaans 1983
AFR83
“Die heerskappy en die vrees kom God toe. Uit sy hoë hemel gee Hy vrede.
Compare
Explore JOB 25:2
2
JOB 25:5-6
As vir God selfs die maan nie helder is nie en die sterre nie blink genoeg nie, hoeveel te minder 'n mens, 'n blote wurm, 'n mensekind, wat maar net 'n ruspe is?”
Explore JOB 25:5-6