1
JESAJA 14:12
Afrikaans 1983
AFR83
Jy wat die helder môrester was, het uit jou hemel geval. Jy wat 'n oorwinnaar van nasies was, is in die grond in verpletter.
Compare
Explore JESAJA 14:12
2
JESAJA 14:13
En dit jy, jy wat gedink het: ek klim op hemel toe, ek gaan my troon neersit bokant die hoogste sterre, ek gaan my plek inneem op die berg waar die gode mekaar ontmoet, ver in die noorde
Explore JESAJA 14:13
3
JESAJA 14:14
ek klim op tot bokant die wolke, ek word soos die Allerhoogste self.
Explore JESAJA 14:14
4
JESAJA 14:15
Maar jy stort af in die doderyk, af tot in sy diepste deel.
Explore JESAJA 14:15
Home
Bible
Plans
Videos