1
ESEGIËL 34:16
Afrikaans 1983
“Ek sal dié soek wat weggeraak het, dié terugbring wat weggedwaal het, die wonde versorg van dié wat seergekry het, die swakkes help. Maar Ek sal dié wat vet en sterk geword het, uitroei. Ek sal 'n herder wees wat reg laat geskied.
Compare
Explore ESEGIËL 34:16
2
ESEGIËL 34:12
Soos 'n herder omsien na die kleinvee wat uit sy trop verstrooi raak, so sal Ek omsien na my kleinvee en hulle red uit al die plekke waarheen hulle verstrooi is op daardie donker oordeelsdag.
Explore ESEGIËL 34:12
3
ESEGIËL 34:11
So sê die Here my God: “Ek sal self my kleinvee soek en na hulle omsien.
Explore ESEGIËL 34:11
4
ESEGIËL 34:15
Ek sal self my kleinvee se herder wees en hulle rustig laat lê en herkou,” sê die Here my God.
Explore ESEGIËL 34:15
5
ESEGIËL 34:31
“Julle is my kleinvee, julle is die volk vir wie Ek sorg, en Ek is julle God,” sê die Here my God.
Explore ESEGIËL 34:31
6
ESEGIËL 34:2
“Mens, tree op as profeet teen die herders van Israel, tree op as profeet en sê vir hulle, vir die herders: So sê die Here my God: Ellende wag vir die herders van Israel wat net vir hulleself sorg! Moet herders dan nie vir die kleinvee sorg nie?
Explore ESEGIËL 34:2
YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy
Home
Bible
Plans
Videos