1
EKSODUS 39:43
Afrikaans 1983
Moses het al die werk geïnspekteer en gesien dat dit gemaak is soos die Here beveel het. Toe het Moses die vakmanne gelukgewens en bedank.
Compare
Explore EKSODUS 39:43
2
EKSODUS 39:42
Die Israeliete het alles gemaak net soos die Here vir Moses beveel het.
Explore EKSODUS 39:42
3
EKSODUS 39:32
Uiteindelik was al die werk vir die tabernakel, die tent van ontmoeting, klaar. Die Israeliete het alles gemaak presies net soos die Here vir Moses beveel het.
Explore EKSODUS 39:32
YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy
Home
Bible
Plans
Videos