1
2 KONINGS 13:21
Afrikaans 1983
AFR83
Toe mense op 'n keer besig was om iemand te begrawe, sien hulle skielik so 'n bende. Hulle het die man se lyk in Elisa se graf gegooi. Toe die lyk aan Elisa se bene raak, het die man lewend geword en regop gaan staan.
Compare
Explore 2 KONINGS 13:21
Home
Bible
Plans
Videos