1
1 SAMUEL 24:5-6
Afrikaans 1983
Dawid se manne sê toe vir hom: “Kyk daar, vandag sê die Here vir jou: Ek gee jou vyand in jou hand en jy moet met hom maak soos jy dit goedvind.” Dawid het opgestaan en ongemerk die punt van Saul se mantel afgesny. Maar agterna het Dawid se gewete hom gepla omdat hy Saul se mantelpunt afgesny het.
Compare
Explore 1 SAMUEL 24:5-6
2
1 SAMUEL 24:7
Hy het vir die manne gesê: “Mag die Here my daarvan bewaar dat ek my hand teen my koning, die gesalfde van die Here, oplig, want hy is die gesalfde van die Here.”
Explore 1 SAMUEL 24:7
YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy
Home
Bible
Plans
Videos