1
1 KORINTIËRS 1:27
Afrikaans 1983
En tog, wat vir die wêreld onsin is, het God uitgekies om die geleerdes te beskaam; wat vir die wêreld swak is, het God uitgekies om die sterkes te beskaam
Compare
Explore 1 KORINTIËRS 1:27
2
1 KORINTIËRS 1:18
Die boodskap van die kruis van Christus is wel onsin vir dié wat verlore gaan, maar vir ons wat gered word, is dit die krag van God.
Explore 1 KORINTIËRS 1:18
3
1 KORINTIËRS 1:25
Wat vir die wêreld die onsin van God is, is groter wysheid as die wysheid van mense, en wat vir die wêreld die swakheid van God is, is groter krag as die krag van mense.
Explore 1 KORINTIËRS 1:25
4
1 KORINTIËRS 1:9
God is getrou, Hy wat julle geroep het om verenig te lewe met sy Seun, Christus Jesus, ons Here.
Explore 1 KORINTIËRS 1:9
5
1 KORINTIËRS 1:10
Ek doen 'n beroep op julle almal, broers, in die Naam van ons Here Jesus Christus, om eensgesind te wees. Daar moet geen verdeeldheid onder julle wees nie. Julle moet een wees in dieselfde gesindheid en met dieselfde oortuiging.
Explore 1 KORINTIËRS 1:10
6
1 KORINTIËRS 1:20
Waar is die wysgeer van hierdie wêreld nou? Waar die skrifgeleerde? Waar die slim woordvoerder? Het God nie die wysheid van die wêreld tot onsin gemaak nie?
Explore 1 KORINTIËRS 1:20
YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy
Home
Bible
Plans
Videos