1
Psalms 72:18
Die Boodskap
DB
Sê vir God, die Here, dankie. Hy doen groot dinge wat niemand anders kan doen nie.
Compare
Explore Psalms 72:18
2
Psalms 72:19
Loof Hom vir altyd, want Hy is wonderlik. Mag daar nie ’n plekkie op hierdie wêreld wees waar die mense nie besef hoe groot U is nie. Laat dit so wees, amen!
Explore Psalms 72:19
3
Psalms 72:12
Hy sal mense wat niks het nie en om hulp smeek, gee wat hulle nodig het. Hy sal mense in groot moeilikheid help as hulle niemand het wat hulle kan help nie.
Explore Psalms 72:12