1
Psalms 144:1
Die Boodskap
DB
Ek wil vir die Here baie dankie sê. Hy beskerm my. Hy leer my hoe om oorlog te maak.
Compare
Explore Psalms 144:1
2
Psalms 144:15
Die volk met wie dit so gaan, is baie gelukkig. Ja, gelukkig is die volk wie se God die Here is.
Explore Psalms 144:15
3
Psalms 144:2
Hy is goed vir my en beskerm my. Hy hou my veilig en help my as dit nodig is. By Hom voel ek veilig. Hy laat my mense aan my gehoorsaam wees.
Explore Psalms 144:2
4
Psalms 144:3
Here, wat is ’n mens dat U U aan hom steur?
Explore Psalms 144:3
Home
Bible
Plans
Videos