1
Psalms 117:2
Die Boodskap
DB
Want Hy is baie lief vir julle. Hy doen wat Hy belowe het. Ja, die Here se liefde vir julle sal nooit ophou nie. Kom prys die Here!
Compare
Explore Psalms 117:2
2
Psalms 117:1
Kom prys die Here, al julle volke! Loof Hom, al julle nasies! Hoekom?
Explore Psalms 117:1