1
Numeri 6:24-26
Die Boodskap
Die Here sal julle seën en julle oppas. Die Here sal met deernis na julle kyk en baie goed vir julle wees. Die Here sal julle gebede beantwoord en vir julle vrede gee.
Compare
Explore Numeri 6:24-26
2
Numeri 6:27
“Dit is hoe Aäron en sy seuns my Naam moet gebruik wanneer hulle die Israeliete seën. As hulle dit so doen, sal Ek sorg dat dit met hulle goed gaan.”
Explore Numeri 6:27
3
Numeri 6:23
“Sê vir Aäron en sy seuns om die volgende woorde te gebruik wanneer hulle die mense van Israel seën as bewys van God se goedheid in hulle lewe
Explore Numeri 6:23
YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy
Home
Bible
Plans
Videos