1
Jesaja 66:2
Die Boodskap
DB
Ek het self alles gemaak sodat alles aan My kan behoort, sê die Here. Ek hou daarvan om mense te sien wat nederig is, wat jammer is oor hulle sonde en respek het vir My.
Compare
Explore Jesaja 66:2
2
Jesaja 66:1
Die Here sê: Die stoel waarop Ek sit om te regeer is bo in die lug. Die plek waar Ek my voete sit, is onder op die grond. Waar sal julle dan ’n huis vir My kan bou waarin Ek sal kan bly?
Explore Jesaja 66:1
3
Jesaja 66:13
Soos ’n ma haar kind troos, sal Ek julle vertroos. Ek sal julle veilig laat voel in Jerusalem.
Explore Jesaja 66:13
4
Jesaja 66:22
Julle nageslag en julle naam sal voortbestaan, sê die Here, net so seker as wat die nuwe hemel en aarde wat Ek maak, voor My sal bly staan.
Explore Jesaja 66:22