1
Jesaja 24:5
Die Boodskap
DB
want die aarde is deur sy inwoners verwoes. Hulle het God se woord verwerp, sy opdragte geïgnoreer en sy ooreenkoms verbreek wat vir altyd moes geld.
Compare
Explore Jesaja 24:5
2
Jesaja 24:23
Dan sal die Here die Almagtige sy troon op die berg Sion in Jerusalem bestyg en in mag en heerlikheid regeer. Al die leiers van die wêreld sal dit sien. Sy mag en heerlikheid sal so geweldig wees dat dit die son en die maan dof sal laat lyk.
Explore Jesaja 24:23
Home
Bible
Plans
Videos