1
Eksodus 38:1
Die Boodskap
DB
Hulle het vir die tent die altaar gemaak waarop die offers verbrand moes word. Dit is van akasiahout gemaak: twee en ’n half meter breed op die sye en een en ’n half meter hoog.
Compare
Explore Eksodus 38:1