1
Eksodus 36:1
Die Boodskap
DB
“Besaleël, Oholiab en al die ander mense vir wie die Here die aanleg gegee het en die kundigheid om die tent te maak, moet dit vir ons bou soos die Here dit wil hê.”
Compare
Explore Eksodus 36:1
2
Eksodus 36:3
Moses het die boumateriaal wat die Israeliete gegee het, vir hulle beskikbaar gestel om met die werk te begin. Die volk het egter aangehou om elke oggend weer nuwe voorraad te bring.
Explore Eksodus 36:3