1
Handelinge 12:5
Die Boodskap
DB
Terwyl Petrus in die tronk was, het die gemeente baie ernstig tot God gebid dat Hy hom moes help.
Compare
Explore Handelinge 12:5
2
Handelinge 12:7
Skielik het ’n engel van die Here in die tronk verskyn. Hy het alles rondom hom helder verlig. Petrus het so vas geslaap dat hy dit nie eens agtergekom het nie. Die engel moes hom toe wakker skud.
Explore Handelinge 12:7