1
1 Samuel 10:6
Die Boodskap
DB
Die Gees van die Here sal in jou werk sodat jy ’n ander mens sal word en saam met hulle in profetiese ekstase sal wees.
Compare
Explore 1 Samuel 10:6
2
1 Samuel 10:9
Die oomblik toe Saul omdraai om van Samuel af weg te gaan, het God klaar sy hart verander. Al die dinge wat Samuel gesê het sal gebeur, het werklik nog dieselfde dag gebeur.
Explore 1 Samuel 10:9