1
GALÁSIËRS 1:10
Afrikaans 1933/1953
AFR53
Soek ek dan nou die guns van mense, of van God? Of probeer ek om mense te behaag? As ek nog mense behaag, dan sou ek nie 'n dienskneg van Christus wees nie.
Compare
Explore GALÁSIËRS 1:10
2
GALÁSIËRS 1:8
Maar al sou ons of 'n engel uit die hemel julle 'n evangelie verkondig in stryd met die wat ons julle verkondig het, laat hom 'n vervloeking wees!
Explore GALÁSIËRS 1:8
3
GALÁSIËRS 1:3-4
Genade vir julle en vrede van God die Vader en onse Here Jesus Christus, wat Homself gegee het vir ons sondes, sodat Hy ons kan uitred uit die teenwoordige bose wêreld, volgens die wil van onse God en Vader
Explore GALÁSIËRS 1:3-4