1
HANDELINGE 8:39
Afrikaans 1933/1953
AFR53
En toe hulle uit die water opklim, het die Gees van die Here Filippus skielik weggevoer, en die hofdienaar het hom nie meer gesien nie, want hy het sy weg met blydskap gereis.
Compare
Explore HANDELINGE 8:39
2
HANDELINGE 8:29-31
Toe sê die Gees vir Filippus: Gaan daarheen en bly by daardie wa. En Filippus het daarheen gehardloop en hom die profeet Jesaja hoor lees; en hy sê: Verstaan u wel wat u lees? En hy antwoord: Hoe kan ek tog as niemand my die weg wys nie? Toe vra hy Filippus om op te klim en by hom te kom sit.
Explore HANDELINGE 8:29-31
Home
Bible
Plans
Videos