1
HANDELINGE 4:12
Afrikaans 1933/1953
AFR53
En die saligheid is in niemand anders nie, want daar is ook geen ander naam onder die hemel wat onder die mense gegee is, waardeur ons gered moet word nie.
Compare
Explore HANDELINGE 4:12
2
HANDELINGE 4:31
En toe hulle gebid het, is die plek geskud waar hulle saam was, en hulle is almal vervul met die Heilige Gees en het die woord van God met vrymoedigheid gespreek.
Explore HANDELINGE 4:31
3
HANDELINGE 4:29
En nou, Here, let op hulle dreigemente en gee aan u diensknegte om met alle vrymoedigheid u woord te spreek
Explore HANDELINGE 4:29
4
HANDELINGE 4:11
Hy is die steen wat deur julle, die bouers, verag is, wat 'n hoeksteen geword het.
Explore HANDELINGE 4:11
5
HANDELINGE 4:13
En toe hulle die vrymoedigheid van Petrus en Johannes sien en verstaan dat hulle ongeleerde en eenvoudige manne was, was hulle verwonderd en het hulle as metgeselle van Jesus herken.
Explore HANDELINGE 4:13
6
HANDELINGE 4:32
EN die menigte van die wat gelowig geword het, was een van hart en siel, en nie een het gesê dat iets van sy besittings sy eie was nie, maar hulle het alles in gemeenskap gehad.
Explore HANDELINGE 4:32
Home
Bible
Plans
Videos